CAREER DIRECT:  2018

August 29, 2018 by
Sanet Vermeulen
Goeie dag oom Derick, Ek wil net hierme baie dankie sê vir die hulp wat Career Direct vir my gegee het. Ek was onseker oor die hele ding maar na my ontmoeting en die resultate wat ek gekry het, het ek weer nuwe krag vir dit wat vir my voorlê. Ek weet dit gaan harde werk wees, maar dis moontlik met die krag van bo. Weereens baie dankie

- Shawn-Christopher Maritz
Sanet Vermeulen August 29, 2018
Share this post
Tags
Archive